Page 11 - SA Fruit Journal VOLUME 14
P. 11

ASIA Fruit Logistica 2014 underlines growing importance of Asian marketsVisiting Asia Fruit Logistica 2014 the seriousness and purposeful way in which role players in the fresh produce industry operate, was almost tangible. The interactive nature of the global industry was underlined by a record attendance and showcasing, which served to underline the healthy and innovative ways in which business is conducted. Top-level decision-makers from all over the world – that describesin a nutshell the industry professionals attending Asia FRUIT LOGISTICA 2014 in Hong Kong.ASIA FRUIT LOGISTICA Hong Kong en- joyed a landmark year in 2014, with visitor numbers growing by 24 per cent and exhibi- tor numbers increasing by 28 per cent com- pared with the 2013 event. More than 8 100trade visitors from 64 different countries at- tended ASIA FRUIT LOGISTICA 2014 and the Asiafruit Congress in September last year at Hong Kong’s AsiaWorld-Expo Center.According to Marletta Kellerman (Fresh Produce Exporters’ Forum) and Lady in Charge of the South African pavillion, the expo seemed more busythan previous years, emphasizing the over- all growth of the event. Visitors included all major industry decision makers, commercial partners, growers, importers, exporters and other role players from all over the world. “The South African pavillion was buzzing with ac- tion and tables were occupied throughout the event. Meetings took place from beginning till end,” she says.Is daar enige spesifieke sake/uit- dagings rondom julle uitstalling wat genoem kan word?Befondsing bly ‘n uitdaging, maar die FPEF, HORTGRO, SATI en die CGA, asook die Wes-Kaapse Departement van Landbou het finansieël bygedra om ons deelname te verseker.Dink jy die Asia Fruit Logistica is van sp- esifieke belang vir die Suid-Afrikaanse vrugtebedryf?Ja, beslis, want al Suid-Afrika se mededingers (Suidelike Halfrond vrugte-uitvoerders) is elke jaar teenwoordig en as SA nie teenwoor- dig is nie, kan dit baie negatief impakteer op ons beeld en handelsvertroue skaad.Is Suid-Afrikaanse vrugte in aanvraagin die Oosterse markte, vir verbruikers, invoerders?Ja, veral op grond van die kwaliteit van ons vrugte wat aan die Oosterse verbruiker se be- hoeftes voldoen (helder kleur, groot, soet).Marletta Kellerman, Anton Kruger en Antonia Appel van FPEF.in beide Engels en Man- daryns beskikbaar was, is ook alles teen die laaste dag van die skou uitgedeel. Dit was weereens ‘n 100 m2 stalletjie wat baie positiewe kommentaar ontlok het, aangesien dit oop, helder en funksioneel was. Ons stalletjie het die korrekteANTON KRUGERCEO Fresh Produce Exporters’ Forum (FPEF)Wat is jou oorhoofse/algemene indrukke van hierdie expo?Dit was ‘n suksesvolle deelname deur Fruit SA en ‘n groei van 24% in navrae deur mid- del van die FPEF se besigheidskaartjiestelsel (Get Connected), is ontvang. Die toename in besoekers aan die stalletjie was ook duidelik weerspieël deurdat FPEF ‘n honderd meer “Export Directories” as verlede jaar laat druk het, wat alles uitgedeel is ‘n halfdag, voor- dat die skou gesluit het. Die FPEF se 1 000 digitale weergawes van die publikasie, watbeeld van Suid-Afrika uitgedra as ‘n uitvo- erder van hoë-gehalte vrugte. Die aktiewe deelname deur PPECB-personeellede, asook deur HORTGRO, SATI en die CGA het by- gedra tot die sukses van ons uitstalling en het ook onderlinge bande tussen die onderskeie bedryfsorganisasies en die PPECB versterk. ‘n Opwindende toevoeging was die Twitter- rekening wat deur Antonia Appel geskep en bestuur is. Daaglikse twiets het mense op hoogte gehou van gebeure (insluitend foto’s wat deurentyd deel was van die twiets). Soos gebruiklik, het die teenwoordigheid van Chi- nese tolke kommunikasie baie vergemaklik.BEDRYFSNUUS 8 FEB | MAART 2015


































































































   9   10   11   12   13