Page 14 - SA Fruit Journal VOLUME 14
P. 14

Asia Fruit Awards winners announcedThe Asiafruit Congress concluded with the presen- tation of the Asia Fruit Awards, which were creat- ed by Asiafruit Magazine and ASIA FRUIT LOGISTI- CA to celebrate excellence in Asia’s fresh fruit and vegetable business. Three Asia Fruit Awards were given. The Marketing Campaign of the Year was awarded to a joint promotion to sell cherries on- line in China between US marketing body North- west Cherry Growers, fruit e-tailer Fruitday and e- commerce giant TMall. Thai company Vachamon won the Importer of the Year Award, while Singa- porean food retailer NTUC Fairprice scooped the Produce Retailer of the Year Award.markte en dit is grootliks te danke aan die goeie reputasie wat ons vrugte en uitvoerders daar oor tyd verwerf het, ten spyte van uitdagings soos lang afstande en baie streng verskepings- protokolle. Oor die algemeen geniet vrugte va- nuit die Suidelike Halfrond goeie steun en vraag in hierdie markte. Oor die afgelope dekade byvoorbeeld het totale vrugte invoere deur hi- erdie markgroep met gemiddeld 5,5% per jaar gegroei, maar die invoere vanaf die Suidelike Halfrond het oor dieselfde periode met gemid- deld 8,2% per jaar gegroei. Die geleentheid vir Suid-Afrikaanse tafeldruiwe blyk baie duidelik hieruit.Registration.Wat is die terugvoer van Suid- Afrikaanse uitvoerders?Die terugvoering wat ek direk vanaf ‘n paar uitvoerders ontvang het, is dat hulle baie tevrede is. Trouens, op dag 3 van die Expo het ‘n paar uitvoerders begin traag raak om voornemende en nuwe kopers te ontmoet, aangesien hulle bekommerd begin raak het oor beskikbaarheid van produk.Kan jy statistieke oor die huidige toedrag van sake rondom uitvoere van ons tafeldruifprodukte na die Ooste bespreek?Oor die 5 miljoen kartonne (4.5 kg ekwiva- lente) Suid-Afrikaanse tafeldruiwe is ge- durende die 2013/14 seisoen na die Verre- Ooste uitgevoer. Dit verteenwoordig ‘n 55% groei oor ‘n vyf jaar periode. Die groei word hoofsaaklik gedryf in die pitlose kul- tivars (meer as 73% van die totale volume), veral swart pitloos. Dit blyk tog dat volume uitvoere na hierdie markgroepering begin afplat, wat grootliks toegeskryf word aan strawwe protokolle.Wat is jou toekomsvisie vir die Suid- Afrikaanse Tafeldruifbedryf in die Ooste? Die Verre-Oosterse en Asiatiese markte is vir Suid-Afrikaanse tafeldruiwe ‘n strategieseAndries van der Westhuizen (Stargrow) and Jay Chow (Everfresh Fruits Import Trading Sdn Bhd).Jason Li and Sean, importers from Shanghai: “Grapefruit and citrus from South Africaare well accepted by Chinese people. South African produce are cheaper than the USA and Australia and easy to get here. We can bridge the seasonal gap with South African imports. This is just the beginning.”Carl van der Westhuizen (managing director Sino Gold), Freek Dreyer (executive director Zestfruit) and Hendrik Warnich (market manager Far East, Zestfruit).Nico van Staden (Core) and Craig Schaefer (Core) meeting a potential customer from the north of China.INDUSTRY NEWS 11 FEB | MARCH 2015Washiela Williams (AgricultureAttaché South African Embassy Beijing) and Michelle Kruger (Clemengold).


































































































   12   13   14   15   16