Page 16 - SA Fruit Journal VOLUME 14
P. 16
Vrugte SA besoek Oosterse markte‘n Vrugte SA afvaardiging onder leiding van dr. Mono Mashaba bestaande uit Anton Rabe (HORTGRO), Willem Bestbier (SATI), Derek Donkin (SubTrop) en Justin Chadwick (CGA), het gedurende November 2014 verskeie prioriteits markte in die Ooste besoek.Die hoogs suksesvolle besoek het ingesluit Thailand, Vietnam en China waar die groeiende Vrugte en Groente Handelskou in Beijing onder andere ook ingesluit is. Hierdie besoek maak deel uit van die VrugteSA marktoegang strat-egie wat lande soos Indonesië, Indië, Japan, die Fillipyne en Suid-Korea in die gebied insluit. Laasgenoemde lande is op soortgelyke besoeke gedurende April en September 2014 gebring en sal gedurende 2015 herhaal word. Sodanige besoeke en fokus op teikenlande in die Midde-Ooste en Afrika, sal in 2015 uitgebrei word. Uitstekende samewerking van en skakeling met die Departement van Landbou en hulle eweknieë in teikenlande, asook ambassade personeel in die verskillende lande, is reeds gevestig wat die momentum met hierdie strategie sal versnel.Agter staan Mono Mashaba en Anton Rabe, voor is Derek Donken, Justin Chadwick, Anton Kruger en Willem Bestbier.Anton Rabe en Mono Mashaba.SUBSCRIPTIONSContact: ELOUISE VAN ZYL: +27 (0)21 870 2900 | RATES include postage and VAT, where applicable. R200.00 • Surface Mail Abroad US$60 • Airmail Abroad US$120A subscription to SA Fruit Journal is for one year (6 issues) payable in advance by a direct deposit:Account nAme: SA Fruit Journal | BAnk: First National Bank - Paarl | Account no: 620 466 20979 | BrAnch code: 200110 EDITORIALSContact: CHRISTA VAN ROOYEN Editor: +27 (0)21 870 2900 | +27 (0)84 948 1644INDUSTRY NEWS 13 FEB | MARCH 2015

