Page 34 - SA Fruit Journal VOLUME 14
P. 34

WAT IS FCS PAYROLL?Dit is ’n betaalstaatmodule wat ontwerp is met maklikheid en gebruikersvriendelikheid as uitgangspunt.Van die eienskappe van die stelsel is:1. dat dit salarisstrokies maklik, vinnig en korrek genereer;2.’n gelyktydige toekenning aan kostesentrums;3. loontarief kan per uur of per dag bereken word;4. daar is vinnige toegang tot vorige salarisstrokies;5. ’n werknemer se rekening kan maklik bestuur word;6. dit akkommodeer verskeie betalingsmetodes;7. belastingvorms word outoma- tiese genereer en kostes kan omvattend rapporteer word.del. Die akkuraatheid van TMS bespaar tyd en koste en is spanningsvry.Die Mullers het ook die loonprogram, FCS Payroll aangekoop.Die tyd wat aan die opstel van betaalstate en administratiewe werk spandeer word, word aansienlik verminder. Waar dit vir die Mullers voorheen twee dae geneem het om die lone te doen, word dit nou binne ure afge- handel. Weer eens word navrae vinnig han- teer. Alles is bydraend tot laer stresvlakke.Selfmotivering van werkersDie avokadoplukkers word per geplukte krat, wat ongeveer 16 kg vrugte bevat, betaal. TMS bereken daagliks elke plukker se totaal. Hier- die totale word uitgedruk en opgeplak. Sog- gens voor werk kyk die plukkers na die vorige dag se totale en probeer daarop verbeter. Die sterk plukkers probeer hul posisies behou en die swakkeres probeer verbeter. Omdat dit met heelwat skertsery gepaardgaan, is dit ’n baie gesonde vorm van kompetisie, meen Michael. Hierdie selfmotivering lei tot groter produktiwiteit.Ondersteuning en nasorgdiensBeide Anton en Michael is baie beïndruk met die opleiding wat TMS verskaf, asook met hul volgehoue ondersteuning.“Hulle lewer ’n verskriklike goeie diens, ek het net nog nooit voorheen so iets beleef nie,” sê Anton.Deur middel van TeamView kan prob- leme feitlik onmiddellik uitgestryk word. FCS het boonop ’n verteenwoordiger in Limpopo wat persoonlike diens verskaf. As gevolg van die ondersteuning kon hy die stel- sel baie maklik implementeer.Volgens Michael was: “Die aanvanklike diens, asook naverkope-diens en onder- steuning fantasties. Hulle is flink en byder- hand.”Die gebruik van FCS het vir die Mul- lers groter beheer oor hul arbeidsmag gegee; produktiwiteit is verhoog en verhoudinge op die plase is verbeter. FCS se goeie diens gee hulle gemoedsrus. En om Michael aan te haal: “’n Stresvrye boer is ’n gesonde boer.”Vanuit sy hoofkantoor in Kaapstad, bedien Farm Costing Solutions boere dwarsoor Suid-Afrika. Vir meer besonderhede kontak: Landlyn: +27 (0)21 556 2561 | Fritz Wesson: +27 (0)72 372 6894 of fritz@tms.za.net | Val Harker: +27 (0)82 518 2300 of val@tms.za.net www.farmcostingsolutions.co.zaADVERTORIAL 31 FEB | MARCH 2015


































































































   32   33   34   35   36