Page 61 - SA Fruit Journal VOLUME 14
P. 61
Tafeldruiwe toedieningTafeldruifprodusente moet deur die seisoen baie plantgroeireguleerders en chemiese produkte spuit om ‘n mooi gesonde tros druiwe te kan bemark.ADVERTORIALDie eweredige ontwikkeling van bot aan die begin van die seisoen, korreluitdun- ning, korrelvergroting asook kleurontwikke-ling deur die seisoen, dra baie by tot ‘n suk- sesvolle oes.‘n Groot deel van die sukses om die goeie reguleerders en chemie op die teiken te plaas, is om ook ‘n goeie spuitpomp te gebruik.RovicLeers het die afgelope 4 jaar baie navorsing in tafeldruiwe gedoen om die produkte wat gespuit moet word suksesvol op die teiken te spuit.Vanuit die Oranjerivier, Olifantrivier, Bergrivier en De Doorns is gewys dat die Cima spuitpomp van RovicLeers aan die be- hoefte voldoen.Die Cima met die sentrifugale waaier kan voorsien word met verstelbare “fishtails” wat dit baie maklik maak om produkte op die regte teiken wat gespuit moet word te rig. Die “fishtails” kan verstel word om of op die blare of op die trosse gerig te word.Proewe wat op tafeldruiwe in die Noord - en Wes-Kaap gespuit is, het bewys dat die Cima in staat is om tot baie lae volumes die produk op die teiken te kan plaas. Om die optimale werking van goeie produkte op tafeldruiwe te verseker, behoort produsente die produkte ook goed aan te wend.Toediening met kleurstof teen 500L per hektaar. Wys egalige herwinning van aktief wat onder UV ligte in die aand afgeneem is.Cima met verstelbare spuitkoppe (fishtails) gebruik in kleurstof toets.kosiehuman@telkomsa.net | 083 978 5539 | | Kaapstad 021 907 1700 | Johannesburg 011 396 6200 | Pietermaritzburg 033 346 2727 www.rovicleers.co.zaPROMOSIE 58 FEB | MAART 2015

